Klein Phisantekraal | Kaas en Wyn

 



Kyk net hoe deftig uitgevat is die kleintjies!!


Indien julle enige familie fotos, baba fotos, of uitgebreide familie fotos benodig, loer gerus deur my webtuiste na my werk en kontak my vir my pakkette.


Indien jy korporatiewe fotografie of videos benodig - my man is ook 'n fotograaf en videograaf van Magma Media. Loer gerus na sy opsies en portfolio op www.magmamedia.co.za. Hy het ook verlede jaar die advertensie video van Klein Phisantekraal gemaak. Om die videos te sien wat ons van Klein Phisantekraal geshoot het, druk hier.


Hier is die link om die fotos van die Kaas en Wyn 2022  by Klein Phisantekraal te sien en te download.

Om die fotos te sien en te download, DRUK HIER

Jy kan die fotos wat jy wil hou individueel download, of jy kan alles van die dag op een slag download. Regs bo in die hoekie is die "download all" knoppie.

Ek het tans 'n VADERSDAG spesiale aanbod. Kontak my gerus via epos of whatsapp indien u belangstel om te bespreek:




Kontak my gerus indien jy enige vrae het of meer wil uitvind oor my pakkette.


Tiana Smith

0845585504

info@belovedphotography.co.za




Share:
© Beloved Photography by Tiana Smith, Cape Town wedding photographer, Western Cape wedding | All rights reserved.
Blog Design Handcrafted by pipdig