Maternity Location shoot - Groenewald Family

Wow! Wat 'n wonderlike gesin! Hierdie baba gaan in soveel liefde gebore word. Sy ouboet was 'n SUPERSTER tydens hierdie shoot - elke liewe dingetjie gedoen wat ons van hom gevra het enook spontaan soveel liefde en afwagting gewys. Ek het hierdie shoot so baie geniet!

Share:
© Beloved Photography by Tiana Smith, Cape Town wedding photographer, Western Cape wedding | All rights reserved.
Blog Design Handcrafted by pipdig