Christian newborn | 8 days old


Dit is altyd lekker as ou kliënte terugkom. En wat 'n voorreg om Jacques en Nita se eerste toevoeging tot hul family af te neem op 'n skrale 8 daggie oud. Hy was 'n ster! Hoop julle geniet die fotos saam met my! En mag hy vir julle 'n wonderlike seën wees. Mag God hom beskerm en bystaan vir die res van sy lewe.

























No comments:

Post a Comment

Tell me what you think, please leave a comment. Please select the Name/URL option. Put your name in the NAME box, you don't have to worry about the URL box.