Fralene Maternity lifestyl shoot in Studio

Hierdie vriendin van my is net so mooi swanger! Elke swangerskap straal sy net. Met tweeo woelige met oulike seuntjies by die huis, is die opwinding baie groot met die verwagte koms van hierdie prinsessie! WEas so lekker om een middag gou vir Fralene  hierdie kosbare tyd van haar lewe vir ewig vas te vang.

















Share:
© Beloved Photography by Tiana Smith, Cape Town wedding photographer, Western Cape wedding | All rights reserved.
Blog Design Handcrafted by pipdig