Jané Myburgh | 7 days old

 Jané was 'n regte engeltjie! Sy het dit moontlik gemaak dat ons 'n hele paar mooi fotos van haar kon kry al was die shoot net 90minute lank. Haar ouers is baie trots en ou hande, aangesien Jané al hul tweede dogtertjie is. Hulle het egter besluit dat Jané die enigste model vir die dag moet wees, so al die tyd kon rustig op haar spandeer word. Mag God vir Jané styf vashou, beskerm en baie seën!






















Share:
© Beloved Photography by Tiana Smith, Cape Town wedding photographer, Western Cape wedding | All rights reserved.
Blog Design Handcrafted by pipdig