Jana du Toit | 6 dae oud

Jana was 'n model uit die boonste rakke! Sy het sooo soet geslaap en ek het die shoot ongelooflike baie geniet. En die geselskap was net so wonderlik aangesien dit baie nabye vriende van ons se dogtertjie is. Celéest en André, dankie vir die voorreg om jul prinsessie te kon afneem! Mag sy vir julle en vir haar boetie Jacques 'n ongelooflike seëning wees en mag God haar beskerm en seën met gesondheid, liefde en geluk! Ek sien so uit daarna om te sien hoe sy grootword!

































Share:
© Beloved Photography by Tiana Smith, Cape Town wedding photographer, Western Cape wedding | All rights reserved.
Blog Design Handcrafted by pipdig