Bornman familie in studio


Dit was vir my so 'n plesier om hierdie familie af te neem. Die liefde wat Hannes en Annette vir hul kinders het is so sigbaar in hul interaksie. Hul twee prinsessies is net te pragtig en het BAIE goed saamgewerk. Ek hoop julle geniet die fotos saam met my!
































1 comment:

  1. AMAZING mooi foto's julle! LOOOOOOVE die een van Anishke met die sonbril!!

    ReplyDelete

Tell me what you think, please leave a comment. Please select the Name/URL option. Put your name in the NAME box, you don't have to worry about the URL box.