BEERTJIEKLAS 2024

Hi! My naam is Tiana Smith van Beloved Photography. Ek is self 'n mamma van 3 kinders (dogter van 14, seun van 11 en seuntjie van 8). Ek is Pikkie Paradys se fotograaf hierdie jaar en ek sien dit as 'n ongelooflike groot voorreg.

 

Baie dankie dat ek julle kinders kon afneem tydens die klasfotos. Dit was so lekker om met hulle te werk. Elke gesiggie is te dierbaar.

 

Alle bestellings en betalings geskied via die KARRI app. 


Ek sien uit daarna om julle kinders nog baie af te neem hierdie jaar!


Tiana Smith

0845585504





Share:
© Beloved Photography by Tiana Smith, Cape Town wedding photographer, Western Cape wedding | All rights reserved.
Blog Design Handcrafted by pipdig