2025 RED CLASS

 

Hi! 

My naam is Tiana Smith van Beloved Photography. Ek is self 'n mamma van 3 kinders (dogter van 15, seun van 12 en seuntjie van 9). Ek is Pikkie Paradys se fotograaf en ek sien dit as 'n ongelooflike groot voorreg.

 

Baie dankie dat ek julle kinders kon afneem tydens die klasfotos. Dit was so lekker om met hulle te werk. Elke gesiggie is te dierbaar.

 

Alle bestellings en betalings geskied via die KARRI app. 

 

Jy kry die klasfoto op 'n A4 PRINT. Indien jy jou kind se individuele boks foto bestel, dan kry jy dit digitaal in 'n raampie met die jaartal op.


Ek sien uit daarna om julle kinders nog baie af te neem hierdie jaar!


Tiana Smith

0845585504


 

Share:
© Beloved Photography by Tiana Smith, Cape Town wedding photographer, Western Cape wedding | All rights reserved.
Blog Design Handcrafted by pipdig