Stefan & Tilana | Eensgezind

 Teh spryte van 'n snikhete warm dag waar die sweet ons almal afgetap het, het die kombinasie van 'n pragtige ruiker, die fynste detail, perfekte rok, pragtige location vir fotos en die liefde tussen Stefan en & Tilana die dag perfek laat uitwerk. Ek is baie gelukkig met hoe die fotos gekom het en dit is vir my 'n voorreg om dit met julle te deel.

Tilana het aangetrek by die pragtige Cape Pillars Boutique Hotel en die onthaal was by Eensgezind en soos gewoonlik was hul heerlike kos en gesellige atmosfeer baie verwelkomend.














































































































































Share:
© Beloved Photography by Tiana Smith, Cape Town wedding photographer, Western Cape wedding | All rights reserved.
Blog Design Handcrafted by pipdig