Dit is altyd lekker as kliënte so gelukkig is met hulle fotos dat hulle weer en weer terugkom! Ek het AJ afgeneem toe hy ne t'n paar daggies oud was en dit was so lekker om hom weer te sien! Hy is so 'n vriendelike seuntjie en hy helder sommer net 'n vertrek op. Baie blessings vir julle!