Sjoe! Maar die reën het uit die hemele uit neergestort op hierdie
spesiale dag van Karin en Werner. Dit het egter glad nie hul liefde vir
mekaar weggespoel nie en dit het die kuier die aand by Eensgezind soveel
geselliger gemaak.
Dit is egter 'n baie groot uitdaging vir 'n fotograaf as mens by die kerk uitstap en dit sous en is besig om baie vroeg donker te raak. So ek is baie innig dankbaar vir my man, Charl Smith, wat kom help het tydens die couple foto sessie. Hy het die plekkie tussen die beeste opgespoor en dankie tog daarvoor, anders het ons geen plek gehad vir fotos neem nie! Dankie Karin en Werner dat jul so goed saamgewerk het en dat jul opwinding nooit gedemp was nie. Julle is 'n couple 1000!

On their wedding day it was raining cats and dogs, so we did not have
the opportunity to do an outside couple shoot. So they decided to book
another shoot with me and what wonderful weather it was this time
around.