Klein Phisantekraal | Moedersdag

 


So 'n spesiale manier om die MOEDERS van Klein Phisantekraal te vier!!


Ek hoop julle geniet die fotos en dat julle baie geliefd gevoel het die afgelope naweek.


Indien julle enige familie fotos, baba fotos, of uitgebreide familie fotos benodig, loer gerus deur my webtuiste na my werk en kontak my vir my pakkette.


Indien jy korporatiewe fotografie of videos benodig - my man is ook 'n fotograaf en videograaf van Magma Media. Loer gerus na sy opsies en portfolio op www.magmamedia.co.za. Hy het ook verlede jaar die advertensie video van Klein Phisantekraal gemaak. Om die videos te sien wat ons van Klein Phisantekraal geshoot het, druk hier.


Hier is die link om die fotos van Moedersdag 2022  by Klein Phisantekraal te sien en te download.

Om die fotos te sien en te download, DRUK HIER

Jy kan die fotos wat jy wil hou individueel download, of jy kan alles veen slag download. Regs bo in die hoekie is die "download all" knoppie.


Kontak my gerus indien jy enige vrae het of meer wil uitvind oor my pakkette.


Tiana Smith

0845585504

info@belovedphotography.co.za


Share:
© Beloved Photography by Tiana Smith, Cape Town wedding photographer, Western Cape wedding | All rights reserved.
Blog Design Handcrafted by pipdig