Klein Phisantekraal | Paasete 2022


Wat 'n spesiale skool wat nog hierdie baie belangrike dag in ons geloof vier en die kinders deelmaak daarvan, want Jesus self het gesê: "Laat die Kinders na my toe kom"


Ek hoop julle geniet die fotos en waardeer al die moeite wat die juffrouens en assistente doen op hierdie baie spesiale dae.


Indien julle enige familie fotos, baba fotos, of uitgebreide familie fotos benodig, loer gerus deur my webtuiste na my werk en kontak my vir my pakkette.


Indien jy korporatiewe fotografie of videos benodig - my man is ook 'n fotograaf en videograaf van Magma Media. Loer gerus na sy opsies en portfolio op www.magmamedia.co.za. Hy het ook verlede jaar die advertensie video van Klein Phisantekraal gemaak. Om die videos te sien wat ons van Klein Phisantekraal geshoot het, druk hier.


Hier is die link om die fotos van die Paasete 2022  by Klein Phisantekraal te sien en te download.

Om die fotos te sien en te download, DRUK HIER

Jy kan die fotos wat jy wil hou individueel download, of jy kan alles veen slag download. Regs bo in die hoekie is die "download all" knoppie.


Kontak my gerus indien jy enige vrae het of meer wil uitvind oor my pakkette.


Tiana Smith

0845585504

info@belovedphotography.co.za


Share:
© Beloved Photography by Tiana Smith, Cape Town wedding photographer, Western Cape wedding | All rights reserved.
Blog Design Handcrafted by pipdig