Geber & Mieneke | Meerendal & Eureka


Dit was so lekker om Geber en Mieneke se spesiale dag af te neem, want ek het soveel ou bekende gesigte by hul troue gesien aangesien Mieneke en haar broer Ryno ook saam met my in Durbanville op skool was.

Alhoewel die wind sterk gewaai het en ons aan die einde van die couple shoot lekker koud gekry het, was Geber en Mieneke bok vir sports en het die pragtige landskap van Meerendal dit 'n perfekte ligging vir fotos gemaak. 

Ek hoop julle geniet die fotos saam met my!

 PLEASE DON'T COPY THE PHOTOS TO FACEBOOK, SHARE THIS POST TO SPREAD THE LOVE.  THANK YOU


























































































































































No comments:

Post a Comment

Tell me what you think, please leave a comment. Please select the Name/URL option. Put your name in the NAME box, you don't have to worry about the URL box.