Van Tonder Familie

Dit was so lekker om hierdie gesin se fotos te neem. Morné en Marilize is so 'n inspirasie - hulle is geduldig met hul woelige laaities en baie liefdevol! Wat 'n voorreg om van hierdie vriende 'n paar fotos te kon neem. Dit was vet pret, aangesien daar met 4 kids, altyd een is wat of nie vir my wou kyk nie of wat 'n gesig getrek het. Ons het te lekker gelag en ek is heel tevrede met hoe die fotos uitgekom het. Hoop jul geniet dit saam met my!

























Add caption


Share:
© Beloved Photography by Tiana Smith, Cape Town wedding photographer, Western Cape wedding | All rights reserved.
Blog Design Handcrafted by pipdig