Bornman familie in studio


Dit was vir my so 'n plesier om hierdie familie af te neem. Die liefde wat Hannes en Annette vir hul kinders het is so sigbaar in hul interaksie. Hul twee prinsessies is net te pragtig en het BAIE goed saamgewerk. Ek hoop julle geniet die fotos saam met my!
































Share:
© Beloved Photography by Tiana Smith, Cape Town wedding photographer, Western Cape wedding | All rights reserved.
Blog Design Handcrafted by pipdig